Carika - Principal

Mickey Mouse

Die gawe om ‘n onderwyser te wees is ‘n roeping van God. Ek het daardie roeping aanvaar en be-arbei myself om opvoeding interresant en buitengewoon te maak.
Deel van my opvoedkundige plan is respek en morele waardes sodat kinders dit nie net kan uitleef nie maar mekaar kan aansteek deur dit deel van hulle kultuur te maak.
Konsekwente dissipline is 'n integrale deel van my opvoedkundige metodologie.


Marthie - babies to 18 months

Pooh Bear

My experience with babies started with having four of my own. When my last one was a toddler I had a daycare center at home for quite a few years.
I believe that children are precious in God's eyes and therefore I am privileged to be able to play a role in their lives.
Babies have constant needs that have to be met both physical and emotional and because I have been blessed with a special love for them, I find it easy to give them lots of TLC.
Tender Loving Care I believe is what makes the little ones feel safe and secure which is essential for them to develop to their full potential.


Chantel

Nemo - 2 to 3 years

Een ding wat ek verseker het is 'n passie vir onderwys en liefde vir kinders. Om kinders te help ontwikkel is een van die beste belonings in onderwys en die lewe. Ek sien myself as liefdevol, geduldig, vriendelik en ek hou van nuwe uitdagings. Ek is lief vir elke kind in my klas en ek koester hulle liefde vir my.


Estelle - Potty Trainers (18 months to 2 years)

Bambi

I am devoted to taking care of your toddler and treat them with the affection they deserve.
I love children and have 3 of my own.
I treasure strong family ties and nurture my relationships with my family.




Elna - 3 to 4 years

Dalmations

Om 'n integrale deel van kinders se lewensontwikkeling te wees, is nie net onbeskryflik nie, dis vir my genoegsaam en 'n inspirasie.
In my klas word daar streng gefokus op respek, goeie maniere en dissipline.
My gunsteling tyd saam met die kinders is as ons sing en dans omdat ek self 'n groot passie het vir musiek.
Die verstomming in hulle oë as hulle iets nuuts ontdek is vir my baie spesiaal.
Dis vir my 'n groot voorreg om hulle te kan toerus vir die volgende stap in hulle jong lewens.